Hierdie advertensie van ‘n huis wat te koop is, is nie sommer enige huis nie. Hansie en Grietjie hou hul lywe eiendomsagente en probeer ‘n lekkergoedhuisie verkoop! ‘n Oorspronkilike advertensie in WORD formaat sodat veranderinge maklik gemaak kan word. Bring gerus veranderinge aan soos nodig.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

AfriOnnie

Afrikaans Gr. 4 – 7
Sosiale Wetenskappe Gr. 4

View Store