Vyf lekker aktiwiteite vir leerders om te voltooi. Optel en aftrek word geoefen. Moet letters uit ‘n kodebokkie gebruik om gunsteling happie te ontdek. Voldoen aan die CAPS vereistes. Daar is ook uitgewerkte memo’s beskikbaar vir elke aktiwiteit.

( 6 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Besige Breintjies

Besige Breintjies

View Store