R69.58

Resource Description

Gr.4 Geografie Kwartaal 1 opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)

Onderwerpe: PLEKKE WAAR MENSE WOON
Eenheid 1.1 Landelike & Stedelike Nedersettings
Eenheid 1.2 Geboue in sekere plekke & hul gebruike
Eenheid 1.3 Paaie en voetpaaie – hoe hulle in nedersettings en woonplekke gebruik word
Eenheid 1.4 Landmerke en verduidelik die pad
Eenheid 1.5 Mense en hul behoeftes

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
54 bl Powerpoint skyfievertoning

12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders (Drukker vriendelik)

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.

Geen deel van hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.

Baie dankie vir u belangstelling.

Venita Oberholster

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

Big Thumbs up!

Thank you so much! This is exactly what my daughter needs to study for her test! Great visuals and clear simple descriptions!

Elandré Visagie - March 1, 2023