R69.58

Resource Description

Hierdie produk is ideaal vir klas-aanbieding of tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Dit sluit ‘n interessante Powerpoint vertoning in wat kinders geniet, asook ‘n drukbare opsomming vir eksamen-voorbereiding.

Onderwerpe:
Eenheid 1: Wat maak ‘n goeie leier?
Eenheid 2: Nelson Mandela: ‘n Goeie leier
Eenheid 3: Mahatma Gandhi

Geskik vir behandeling in tuisstudie, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
33 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Lisensie: Vir gebruik in 1 klaskamer, of 1 huishouding.

Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.

Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

HIERDIE PRODUK IS OOK DEEL VAN DIE VOLLE JAAR BUNDEL IN MY WINKEL

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.