Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 4 – Kommunikasie PPT & PDF opsommings

R40.00

Gr. 4 Geskiedenis_Kwartaal 4_Kommunikasie oor die Eeue heen_opsomming met pragtige leersame illustrasies.
Geskik vir klaskamer of tuisgebruik. Maak leer vir kinders interessant en visueel.
Gratisl werkskaart ingesluit.

ONDERWERPE:
WAT IS KOMMUNIKASIE?
EENHEID 4.1: DIE SAN EN DIE OUDSTE VORMS VAN MENSLIKE KOMMUNIKASIE
EENHEID 4.2: DIE POSSTELSEL
EENHEID 4.3: DIE RADIO
EENHEID 4.4: DIE EERSTE TIKMASJIEN
EENHEID 4.5: DIE TELEGRAAF
EENHEID 4.6: DIE TELEFOON
EENHEID 4.7: DIE KAMERA
EENHEID 4.8: DIE TELEVISIE
EENHEID 4.9: DIE REKENAAR, INTERNET EN SELFOON

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
33 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Lisensie: Vir gebruik in 1 klaskamer, of 1 huishouding.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan dit wel aan u studente in u klaskamer verskaf, of aan meer as een leerder in u huishouding.

( 27 ratings ) View All Ratings

::

July 29, 2019 Liezl Erasmus

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels.

Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek.

Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte.

Navrae: Venita Oberholster

Web address: www.netwerkplus.net

View Store