R94.88

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Hoe vind ons uit oor die hede in ‘n plaaslike omgewing?
2 Hoe vind ous uit oor die geskiedenis in ‘n plaaslike omgewing?
3 Hoe vind ons uit oor ‘n plaaslike omgewing vir ‘n projek?
4 ‘n Goeie Leier
5 Nelson Mandela
6 Mahatma Gandhi
7 Wat kan ons leer by Nelson Mandela en Gandhi?

Uiteensetting van inhoud vir elke opsomming:

1 O2E1: Plaaslike Geskiedenis / Plaaslike Omgewing / Prente, Geskrifte, Mense, Voorwerpe
2 O2E2: Hoe ons oor die verlede uitvind / Verlede; Toekoms; Hede /
3 O2E3: Inligting uit prente / Inligting uit Geskrifte / Inligting uit Mense / Inligting uit Voorwerpe / Enoch Sontonga
4 O4E1: Wat is ‘n goeie leier / Eienskappe van ‘n goeie leier
5 O4E2: Nelson Mandela se lewensverhaal / Eerste Werk / Hoekom was hy so lank in die tronk? / Wanneer uit tronk vrygelaat? / Wanneer as president verkies? / Wat het hy gedoen nadat hy nie meer President was? / Opsomming van hoofpunte
6 O4E3: Gandhi se vroeë lewe / Belangrike gebeurtenisse in sy lewe / Gandhi se tyd in Suid-Afrika / Gandhi keer terug na Indië / Opsomming
7 O4E4: Leiereienskappe / ‘n Leier is nie altyd perfek nie

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.