R82.23

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe rakende vervoer op land:

1 Vervoer deur die tye – Landvervoer: DIERE
2 Vervoer deur die tye – Landvervoer: TWEEWIELKARRETJIES, KOETSE EN WAENS
3 Vervoer deur die tye – Landvervoer: FIETSE
4 Vervoer deur die tye – Landvervoer: STOOMENJIN EN TREIN
5 Vervoer deur die tye – Landvervoer: MOTORKAR
6 Vervoer deur die tye – Landvervoer: VERSKILLENDE VORMS VAN VERVOER VANDAG
7 Vervoer deur die tye – Landvervoer: SPESIALE LANDVERVOER
8 Vervoer deur die tye – Landvervoer: UITLAATGASSE

Bogenoemde onderwerpe sluit inhoud in oor:

1 Donkies / Olifante / Osse / Kamele / Waarom gebruik mense dierevervoer? / Feite oor kamele
2 Tweewielkarretjies / Waens / Koetse
3 1ste Fiets / Lewerskudder / Hoogwielfiets / Veiligheidsfiets / Hoe het fietse mense se lewens verander?
4 Stoomenjin / Die “Rocket” / Waarvoor het mense treine gebruik?
5 Eerste motorkarre / Henry Ford / Monteerband / Karl Benz / Hoe het motors mense se lewens verander?
6 Minibusse / Vragmotors / Motorfietse / Busse
7 Gautrein / Koeltrokke / Petroltrokke
8 Wat is uitlaatgasse? / Hoe kan groot stede uitlaatgasse verminder?

Opsommings gemaak vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe – Graad 4 handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.