‘n Totaal van 11 bladsye wat die volgende insluit:

Werkvel 1:
Handel oor meting, inhoud en massa.

Werkvel 2:
Lengte en inhoud storiesomme.

Werkvel 3:
Breuke – stygende orde van breuke, ekwivalente breuke en die inkleur van breuke.

Werkvel 4:
Getalle – kies die grootste getal, uitgebreide notasie, getalle in woorde en ‘n geldsom of twee.

Werkvel 5:
Rond af, tel aan en terug, skryf ontbrekende getalle.

Werkvel 6:
10 Optel- en aftreksomme waar getalle in Tienduisende gaan. Waarde en plekwaarde.

Formele opdrag vir Kwartaal 3 wat handel oor data. (15 punte)

2 Insig en Begrip toetse.

MEMO’s vir elke werkvel ingesluit.

Beskikbaar in PDF.

ALLES-IN-EEN vir die derde Kwartaal!!

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is 'n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store