Watergebruike
– Daaglikse gebruike in persoonlike lewens.
– Ander gebruike – soos boerdery, fabrieke, myne, opwekking van elektrisiteit, tuine en ontspanning.

Water as ‘n hulpbron
– Soutwater en varswater op aarde.
– Die natuurlike watersiklus: vanaf see na land en terug na see.
– Berging van water.
– Waarom moet mense water stoor.

Hoe mense water verkry (toegang)
– Riviere, strome en fonteine – mense verkry en dra water direk van natuurlike hulpbronne.
– Boorgate en fonteine – water ondergronds verkry.
– Krane – water beweeg langs pype van die groot damme na die suiweringsaanlegte, reservoirs en uiteindelik na krane in gemeenskappe, huise en ander geboue.

Besoedeling en afvalwater
– Persoonlik, daaglikse gebruike wat water besoedel.
– Fabriek en plaasafval.
– Afvalwater en hersirkulering van rioolvuil.

R10.00

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.