R94.88

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensvaardighede Graad 4, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 7:    Emosies.
  • Hoofstuk 8:    Werk in ‘n groep.
  • Hoofstuk 9:    Afknouery.
  • Hoofstuk 10:  Kinderregte en -verantwoordelikhede.
  • Hoofstuk 11:  Gewysigde invalspeletjies.
  • Hoofstuk 12:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 13:  Waardeer en skep visuele kuns.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.