A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Respek vir jou liggaam en ander mense s’n
2 Hantering van konflik
3 Emosies
4 Afknouery
5 Kinderregte

Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe wat opgesom is:

1 Versorging van jou liggaam / Respekteer jou liggaam / Waarom jy jou liggaam en dié van ander moet respekteer
2 Wat lei tot konflik? / Hoe om konflik te hanteer
3 Wys hoe jy voel / Emosies wat jy ervaar / Woede / Liefde / Vrees / Angs
4 Verskillende tipes afknouery / Wat om te doen as jy afgeknou word
5 Kinderregte / Handves van Regte / Kinders se verantwoordelikhede

Opsommings van uit Platinum Handboek

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My School Stuff / My Skool Goeters

I\\\'m situated in the Western Cape and started compiling summaries for my daughter to assist with her studies.  I also create decorative posters for class rooms and started my own business from home assisting children with school projects.

View Store