Graad 4 – Lewensvaardigheid (Persoonlike Sosiale Welstand) – Kwartaal 3

R120.00

ierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir PSW (slegs Persoonlike Sosale Welstand – ons sluit nie die Sport en Kuns en Kultuur in nie).

Hoofstuk 14 – Kulturele en morele lesse
Hoofstuk 15 – Godsdienste in Suid-Afrika
Hoofstuk 16 – Gevare in en om die water

Elke hoofstuk bevat die sleutelwoorde met bypassende prente/fotos.

Die hele pakket sluit in:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal se werk
Sleutelwoorde op aparte bladsye
Breinkaart op een bladsy vir die kwartaal se werk.
Elke onderwerp apart opgesom met sleutelwoorde (met prentjies), meer detail sowel as ‘n opsomming in tabel vorm van die Godsdienste van Suid-Afrika.
Daar is ‘n aparte dokument met werksvelle sowel as toepaslike Memorandums beskikbaar.

Wat het verander?

Sleutelwoorde is nou in kleure gekodeer volgens die verskillende hoofstukke.
Uitbreiding van die eenhede bevat nou prentjies vir die sleutelwoorde.
Aparte werkskaarte wat leerlinge kan voltooi ter voorbereiding van die eksamen.
Die vrae en antwoorde afdeling is met die werkskaarte vervang waarop leerders nou kan invul en teken.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store