R107.53

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende:

1 Energie vir Lewe
2 Energie van die Son
3 Energie kan gestoor en oorgedra word
4 Inset en Uitset Energie
5 Beweging en musiekinstrumente
6 Vibrasies en Klank
7 Maak klanke
8 Geraasbesoedeling

Uiteensetting van bogenoemde opsommings:
1 Waarvoor gebruik ons energie? / Ons kry energie van die kos wat ons eet / Energie in kos kom van die son.
2 Wat gee die son? / Hoe kry diere energie? / Voedselketting
3 Energie rondom ons / Tipes energie / Bronne van gestoorde energie / Energie wat lank gelede gestoor is / Energie oordrag / Vloeidiagram
4 Elektriese Toestelle / Inset en Uitset van Energie
5 Beweging en instrumente / Slaginstrumente / Strykinstrumente / Blaasinstrumente / Vibrasie / Inheemse Afrika musiekinstrumente
6 Vibrasies en Klank / Hoe beweeg klankgolwe? / Hoe hoor ons klank? / Skets van oor / Hoor en voel vibrasies
7 Meer inset maak klanke harder / Hoë en lae klanke
8 Wat is geraasbesoedeling? / Gehoorstuk / Hardhorend / Oudioloog / Hoe meet ons volume? (dB)

Opsommings vanuit Platinum Handboeke

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.