Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 1:  Lewende en nie-lewende dinge
Onderwerp 2:  Die struktuur van plante en diere
Onderwerp 3:  Wat plante nodig het om te groei
Onderwerp 4:  Habitatte van diere
Onderwerp 5:  Strukture van diereskuilings

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met sleutelwoorde en sleutelbegrippe vir die kwartaal.
Breinkaart per onderwerp.

Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, sleutelwoorde met prente.

Aktiwiteite met antwoorde.

Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast of Ozow.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Total vendor ratings: ( 18 ratings )

Product Reviews

R99.00