Sale!

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 6:  Materiale rondom ons
  • Onderwerp 7:  Soliede materiale
  • Onderwerp 8:  Versterking van materiale
  • Onderwerp 9:  HSterk raamstrukture

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en sleutelwoorde.
  • Sleutelwoorde en sleutelbegrippe op een bladsy.
  • Breinkaart vir elke onderwerp.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s per onderwerp.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

R110.00 R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 6:  Materiale rondom ons
  • Onderwerp 7:  Soliede materiale
  • Onderwerp 8:  Versterking van materiale
  • Onderwerp 9:  HSterk raamstrukture

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en sleutelwoorde.
  • Aktiwiteite met antwoorde..
  • Breinkaart vir elke onderwerp.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s per onderwerp.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 18 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store