View cart “Graad 5 – Wiskunde – Kwartaal 1” has been added to your cart.

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.Onderwerp 6:  Materiale rondom onsOnderwerp 7:  Soliede materialeOnderwerp 8:  Versterking van materialeOnderwerp 9:  HSterk raamstruktureDie pakket bestaan uit die volgende:Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en sleutelwoorde.Sleutelwoorde en sleutelbegrippe op een bladsy.Breinkaart vir elke onderwerp.Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s per onderwerp.Werkskaarte met memorandums.Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store