R80.50

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 6:  Materiale rondom ons
Onderwerp 7:  Soliede materiale
Onderwerp 8:  Versterking van materiale
Onderwerp 9:  HSterk raamstrukture

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en sleutelwoorde.
Aktiwiteite met antwoorde..
Breinkaart vir elke onderwerp.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s per onderwerp.
Werkskaarte met memorandums.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.