Graad 4 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 3 – (NWT) – VIA Afrika

R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

Onderwerp 1:  Energie en energie-oordrag.

Onderwerp 2:  Energie om ons.

Onderwerp 3:  Beweging en energie in ‘n stelsel.

Onderwerp 4:  Energie en klank.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.

Breinkaart per onderwerp.

Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store