R92.00

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Oxford Suksesvol” Handboek.

Eenheid 1:  Energie vir lewe.
Eenheid 2:  Energie van die Son.
Eenheid 3:  Energie.
Eenheid 4:  Inset en uitset van energie.
Eenheid 5:  Beweging en musiekinstrumente.
Eenheid 6:  Vibrasies en klank.
Eenheid 7:  Maak van geluide.
Eenheid 8:  Geraasbesoedeling.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.
Breinkaart per onderwerp.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief vir meer inligting.

Resource Reviews

Store reviews: ( 117 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.