R92.00

Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.

Eenheid 1:  Lewende dinge.

Eenheid 2:  Nie-lewende dinge.
Eenheid 3: Strukture van plante.

Eenheid 4:  Strukture van diere.

Eenheid 5:  Kondisies vir groei.

Eenheid 6:  Verskillende habitatte.

Eenheid 7:  Behoefte aan ‘n habitat.

Eenheid 8:  Diereskuilings.

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.