R92.00

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Oxford Suksesvol” Handboek.

Eenheid 1:  Kenmerke van die Aarde.
Eenheid 2:  Aarde en die ruimte.
Eenheid 3:  Ons naaste ster.
Eenheid 4:  Beweging om die Son.
Eenheid 5:  Die Son en lewe.
Eenheid 6:  Kenmerke van die Maan.
Eenheid 7:  Fases van die Maan.
Eenheid 8:  Maanstories.
Eenheid 9:  Vuurpylmodel.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.
Breinkaart per onderwerp.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.