Graad 4 – Persoonlike & Sosiale Welstand (PSW) – Kwartaal 4

R90.00

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir PSW (slegs Persoonlike Sosiale Welstand – ons sluit nie die Sport en Kuns en Kultuur in nie).

Hoofstuk 20 – Verkeersreëls
Hoofstuk 21 – Persoonlike en huishoudelike higiëne
Hoofstuk 22 – Gesonde omgewing en persoonlike gesondheid
Hoofstuk 23 – MIV en Vigs

Elke hoofstuk bevat die sleutelwoorde met bypassende prente/fotos.

Die hele pakket sluit in:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal se werk
Sleutelwoorde op aparte bladsye
Breinkaart op een bladsy vir die kwartaal se werk.
Elke onderwerp apart opgesom met sleutelwoorde (met prentjies), en meer detail.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store