Graad 4 – Sosiale Wetenskappe – Geografie & Geskiedenis – Kwartaal 2 – (SW)

R130.00

ierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.Geografie:  KaartvaardighedeEenheid 1:  Syaansigte en planaansigteEenheid 2:  Simbole en sleutelsEenheid 3:  RoosterverwysingsEenheid 4:  KompasrigtingsEenheid 5:  ‘n Kaart van Suid-AfrikaEenheid 6:  ‘n Aardbol en kaart van die wêreldGeskiedenis:  Leer by leiersEenheid 1:  Wat maak ‘n goeie leier?Eenheid 2:  Nelson Mandela, ‘n goeie leier.Eenheid 3:  Mahatma Gandhi.Die pakket bestaan uit die volgende:Inhoudsopgawe vir die kwartaalNuwe woorde  een bladsyBreinkaart van die kwartaal se werkUitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’sWerkskaarte met memorandumsHierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store