‘n Sosiale Wetenskap (Aard & Gesk) vraestel met memorandum wat in WORD en PDF afgelaai kan word. Die vraestel dek die hele jaar se werk en ‘n verskeidenheid vrae word ingesluit. Pas gerus die vraestel aan! Hierdie vraestel mag nie elektronies versprei word nie.
Graad 4 SW (Aard & Gesk) Eindeksamen + MEMO
R30.00