Hierdie produk is in aflaaibare, uitdrukbare PDF formaat. Dit is gebasseer op die Platinum handboeke en bevat die volgende inligting:

Vervoer deur die eeue heen:

Eenheid 1 –Die San, en die oudste vorms van kommunikasie
Eenheid 2 – Posstelsel
Eenhied 3 – Radio
Eenheid 4 – Tikmasjien
Eenheid 5 – Telegraaf
Eenheid 6 – Telefoon
Eenheid 7 – Kamera
Eenheid 8 – Televisie
Eenheid 9 – Die persoonlike rekenaar, internet en selfoon

Wat is deel van die pakket?

Inhoudsopgawe van die kwartaal
Breinkaart wat die hele kwartaal se inligting bevat op een vel papier
Nuwe woorde – op een bladsy, ingedeel per studie-eenheid
Elke eenheid omvattend uiteengesit met kleure, prente en foto’s. Nuwe woorde word ook uitgebeeld in die vorm van ‘n foto of prent.
Oefenvelle met memo’s van die kwartaal se werk

Die werk is so saamgestel dat dit beide die linker- en regterbrein betrek deur middel van kleure en prente. Inligting word herhaal op verskillende maniere sodat die leerder nie verveeld raak met die inhoud nie.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store