Breuke, Optel en Aftrek van 5 syfer getalle, Liter, Mililiter, Gram, Kilogram. ens.…

 

R40.25

Resource Description

Breuke, Optel en Aftrek van 5 syfer getalle, Liter, Mililiter, Gram, Kilogram. ens….

Resource Reviews

Store reviews: ( 19 ratings )

M du Toit

Dit is die swakste wiskunde oefening wat ek al ooit bestel het. Eerste fout vraagies word vragies geskryf - gaan kyk na jou spelreels Kan nie die breuke behoorlik lees nie. Doen oefening volgende keer in 'n word dokument. Vermenigvuldig verkeerd gespel Het regtig my geld gemors. Groete

Mariana du Toit - September 16, 2022