R139.15

Resource Description

A4 PDF aflaaibare dokumente:

Pakket sluit die volgende in:

1 Die Wêreldkaart en kompasrigtings
2 Afrika ons Vasteland
3 Fisiese Kaart van Afrika
4 Beelde van Afrika
5 Ruitverwysings
6 Suid-Afrika uit die Lug
7 Fisiese Kenmerke
8 Riviere
9 Fisiese Kenmerke en Menslike aktiwiteite

Uiteensetting van bogenoemde:

1 Die aardbol, ewenaar en pole / Sewe vastelande / 8 punte van die kompas / Kompaspunte op wêreldkaart
2 Lande en grense / Eilande van Afrika / Lande deur land ingesluit / Groot stede van Afrika / Afrika se buurlande / Hoofstede
3 Afrika se fisiese kenmerke / Hoogte aangedui op ‘n fisiese kaart / Afrika se riviere, mere, watervalle en woestyne / Fisiese kenmerke wat deel vorm van grense
4 Sahara-woestyn / Lagos / Ghana / Cahora Bassa-dam / Port Elizabeth
5 Ruitverwysings
6 Suid-Afrika se hoë en lae gebiede / Kusvlakte / Plato / Platorand / Fisiese gebiede van Suid-Afrika
7 Berge, heuwels en valleie / Riviere / Watervalle / Kuslyn, kape en baaie / Plekname
8 Waar riviere begin en eindig / Rivierstelsels / Hoofriviere van Suid-Afrika
9 Mense en riviere / Mense en berge / Mense en die kus / Hoe mense die grond verander

Opsomming vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskap Graad 5 boek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.