R151.80

Resource Description

Graad 5 Opsommings oor die volgende onderwerpe vanuit Platinum Handboek:

1 Kenmerke van ‘n storie
2 Akronieme
3 Alliterasie en Assonansie
4 Deelwoorde
5 Kommapunt
6 Punktuasie
7 Bywoorde
8 Persoonlike en Besitlike Voornaamwoorde
9 Onpersoonlike en Vraende Voornaamwoorde
10 Homonieme en Homofone
11 Betreklike Voornaamwoorde
12 Byvoeglike Naamwoorde – Verboë Vorme
13 Lydende en Bedrywende Vorm
14 Leenwoorde en Nuutskeppinge

Elke werkstuk bevat ‘n definisie van die onderwerp, ‘n voorbeeld, een of twee oefeninge oor die onderwerp en ‘n memo met antwoorde. (behalwe kenmerke van ‘n storie wat net ‘n opsomming is)

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.