R259.33

Resource Description

A4 PDF dokumente wat elk ‘n definisie van die onderwerp, ‘n voorbeeld, een of twee oefeninge en ‘n memo met antwoorde oor die onderwerp bevat.

Onderwerpe behels:

1 Afkortings
2 Deeltekens
3 Kappie
4 Basisvorme
5 Samestellings
6 Voorvoegsels
7 Agtervoegsels
8 Afleidings
9 Lidwoorde
10 Enkelvoudige Sinne (Onderwerp / Gesegde / Voorwerp)
11 Veelvoudige Sinne
12 Koppeltekens
13 Afkappingsteken
14 Byvoeglike Naamwoord (Trappe van Vergelyking / Intensiewe vorme)
15 Voornaamwoorde
16 Klankgrepe en Lettergrepe
17 Werkwoorde (Hoofwerkwoorde / Hulpwerkwoorde van tyd en wyse)
18 Vergelykings
19 Metafore
20 Figuurlike en Letterlike Taalgebruik
21 Saamgestelde Sinne
22 Selfstandige Naamwoorde (Eiename / Soortname / Versamelname / Meervoude / Verkleining)
23 Intensiewe Vorme
24 Sinonieme & Antonieme

Ontwerp deur My Skool Goeters 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

Dankie!

Baie dankie vir die kort, kragtige en verstaanbare manier waarop die beginsels uiteengelê is. Alhoewel ek die pakket aan die 'einde' van die jaar gekoop het, is hierdie opsommings en werkkaarte perfek om die Afrikaanse fondasie op te skerp. Moet asseblief nie ophou nie!

Anita van Heerden - September 16, 2022

Baie baie dankie vir u pragtige terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

AMuller - November 16, 2021