R88.55

Resource Description

A4 PDF aflaaibare dokumente wat die volgende opsommings bevat vanuit die Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe Handboek:

1 Die Weer
2 Waarneming en Aantekening
3 Reënval
4 Klimaat
5 Natuurlike Plantegroei

Uiteensetting van onderwerpe wat opgesom is:

1 Wat is weer? / Temperatuur / Reënval / Wolkbedekking / Wind / Neerslag / Hoe meet ons temperatuur en reënval? / Om die wind te beskryf / Weerkaarte / Hoe beïnvloed die weer mense se lewens?
2 Waarneming / Aantekening
3 Reënvalverspreiding / Reënvalgrafieke / Reënvalpatrone
4 Wat is die verskil tussen weer en klimaat? / Verskillende klimate in Suid-Afrika
5 Wat is natuurlike plantegroei? / 5 Hoofgebiede van natuurlike plantegroei in Suid-Afika / Soorte plante wat in verskillende gebiede groei / Die Savanna-grasvelde / Natuurlike plantegroei, klimaat en diere van die Savanna-grasveld

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.