R69.58

Resource Description

Hierdie produk bevat Gr. 5 Geskiedenis volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as ‘n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer en die PDF opsomming kan deur onderwyser uitgedruk word en aan Leerders uitgedeel word.

Leerders wat die Powerpoint aankoop kan dit ook tuis self, of met hulp van hul ouers tuis bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer.

in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as ‘n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer.
Leerders wat die Powerpoint aankoop kan dit ook tuis self, of met hulp van hul ouers tuis bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer.

 Onderwerpe:
Eenheid 2.1:   Suid-Afrika van bo-af (fisiese kaart)
Eenheid 2.2:  Fisiese kenmerke
Eenheid 2.3:  Riviere
Eenheid 2.4:  Fisiese kenmerke & Menslike aktiwiteite
 
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Wat is ingesluit?
48 bl Powerpoint skyfievertoning  (.pptx dokument) vir aanbiedieng
11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
 
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Terme vir gebruik:
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur,  Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
 Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.
 Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.
Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 150 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.