R69.58

Resource Description

Gr.5 Geografie Kwartaal 3 opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)

Onderwerpe: KLIMAAT EN PLANTEGROEI
– Die Weer
– Reënval
– Klimaat
– Natuurlike Plantegroei

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
48 bl Powerpoint skyfievertoning

10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

Liezl Erasmus - September 16, 2022

NOne

YolandeO - September 16, 2022

5

Clarissa deetlefs - September 16, 2022

Goed

Niel Botha - September 16, 2022