R88.55

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Mineraal- en steenkoolhulpbronne van Suid-Afrika.
2 Mynbou en die Omgewing
3 Mynbou en Mense

Uiteensetting van onderwerpe wat opgesom is:

1 Minerale as niehernubare hulpbronne / Suid-Afrika se belangrikste minerale / Steenkool as ‘n niehernubare hulpbron / Gebruike van steenkool / Ligging van Suid-Afrika se myne / Mynbou en mense.
2 Wat is mynbou? / Maniere van mynbou / Bogrondse mynbou / Diepvlakmynbou / Hoe mynbou die omgewing beskadig / Hoe bogrondse mynbou plantegroei en wild raak / Hoe mynbou besoedeling veroorsaak / Hoe myne afval veroorsaak.
3 Risiko’s van mynbou / Gesondheid en veiligheid in myne / Reëls wat mynwerkers beskerm en hulle veilig hou.

Opsommings gedoen vanuit Almal Verstaan Handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.