Graad 5 Geskiedenis Kwartaal 3 – Eksamen vraestel 50 punte + memorandum

R15.00

Gr. 5 Geskiedenis Kwartaal 3 eksamen/toets vraestel met memo vir voorbereiding of gebruik in klaskamer.

Die produk toets die kennis van die onderwerp: Antieke Egipte, insluitend Toetenkamen.

PDF en Word (.docx) weergawes word verskaf.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan dit wel aan u studente in u klaskamer verskaf, of aan meer as een leerder in u huishouding.

( 18 ratings ) View All Ratings

::

August 29, 2018 Suzanne Steyn

::

August 26, 2018 Cezayne

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store