Maak leer lekker vir jou kinders of leerders!

Hiuerdie produk bevat Gr.5 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

Onderwerpe:
4.1: Die name van provinsies en hul hoofstede op ’n kaart
4.2: Wat erfenis is
4.3: Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van Mensdom
4.4: Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo
4.5: Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard – Noord-Kaap
4.6: Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat
4.7: Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel – Wes-Kaap
4.8: Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap
4.9: Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes
4.11: Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Wat is ingesluit?

50 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: U kan die Powerpoint in een klaskamer aanbied en die PDF uitdruk en aan u leerders in een klaskamer verskaf,

Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 89 ratings )

Great ::

August 17, 2020 Niel Botha

Pragtige leerhulpmiddel vir Graad 5 Geskiedenis – Kwartaal 4: Erfenisroete SA – Powerpoint; PDF opsommings

R40.00