R88.55

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Erfenis in ons Provinsies
2 Voorbeelde van Erfenis in Suid-Afrikaanse Provinsies

Uiteensetting van bostaande onderwerpe wat opgesom is:

1 Suid-Afrika se 9 provinsies en hul hoofstede / Wat is Erfenis? / Soorte Erfenis.
2 Voorbeelde van erfenis in elke provinsie / Gauteng (Wieg van die Mensdom) / Limpopo (Goue voorwerpe by Mapungubwe) / Noord-Kaap (Frances Baard) / Vrystaat (Plekname) / Wes-Kaap (Die Kasteel) / Oos-Kaap (Helende eienskappe van die aalwyn) / Noordwes (Die Klip-ommuurde dorp Kaditshwene) / Mpumalanga (Makhonjwa-berge) / KwaZulu-Natal (San-rotskuns in die uKhahlamba-Drakensberg) / Inheemse Kennisstelsels (IKS)

Opsommings gedoen vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe Leerderboek Graad 5.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

Erfenis

Summary was great but could of had more names and dates, and could do with headings showing which catergory it was for example Francis Baard - Erfenis in menslike prestasies

JessieB - September 16, 2022