Graad 5 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 2 – (LV)

R80.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LV Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.Hoofstuk 8:  Diskriminasie, stereotipe en vooroordeelHoofstuk 9:  KindermishandelingHoofstuk 10:  Hanteer gewelddadige situasiesHoofstuk 11:  Ouderdoms- en geslagskwessies in verskillende kultureHoofstuk 12:  BalsporteHoofstuk 13:  Dans, drama en musiekHoofstuk 14:  Waardeer en skep beeldende kunsDie pakket bestaan uit die volgende:Inhoudsopgawe.Sleutelwoorde op een bladsy.Breinkaart met die kwartaal se werk.Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.Werkskaarte met memorandums.Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store