R94.88

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensvaardighede Graad 5, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 8:    Diskriminasie, stereotipe en vooroordeel.
  • Hoofstuk 9:    Kindermishandeling.
  • Hoofstuk 10:  Hanteer gewelddadige situasies.
  • Hoofstuk 11:  Ouderdoms- en geslagskwessies in verskillende kulture.
  • Hoofstuk 12:  Balsporte.
  • Hoofstuk 13:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 14:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde, kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.