Graad 5 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 3 – (LV)

R80.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LV Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Hoofstuk 15:  Feeste en gebruike in verskillende gelowe.

Hoofstuk 16:  Veiligheidsmaatreëls:  huis en omgewing.

Hoofstuk 17:  Water is ‘n belangrike basiese behoefte.

Hoofstuk 18:  Eet gesond.

Hoofstuk 19:  Ritmiese bewegings vir kinders.

Hoofstuk 20:  Dans, drama en musiek.
Hoofstuk 21:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met sleutelwoorde vir die kwartaal.
Breinkaarte met die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store