R94.88

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensvaardigheid Graad 5, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 15:  Feeste en gebruike in verskillende gelowe.
  • Hoofstuk 16:  Veiligheidsmaatreëls:  huis en omgewing.
  • Hoofstuk 17:  Water is ‘n belangrike basiese behoefte.
  • Hoofstuk 18:  Eet gesond.
  • Hoofstuk 19:  Ritmiese bewegings vir kinders.
  • Hoofstuk 20:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 21:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde, kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.