Graad 5 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 4 – (LV)

R90.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir LV Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Hoofstuk 22:  Plaaslike gesondheidsprobleme.

Hoofstuk 23:  MIV en Vigs

Hoofstuk 24:  Die misbruik van middels..
Hoofstuk 25:  Atletiek en swem.
Hoofstuk 26:  Dans, drama en musiek..
Hoofstuk 27:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met sleutelwoorde vir die kwartaal.
Breinkaarte met die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store