R94.88

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensvaardigheid Graad 5, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 22:  Plaaslike gesondheidsprobleme.
  • Hoofstuk 23:  MIV en Vigs.
  • Hoofstuk 24:  Die misbruik van middels.
  • Hoofstuk 25:  Atletiek en swem.
  • Hoofstuk 26:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 27:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde, kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.