R145.48

Resource Description

Hierdie pakket sluit in A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Die Aarde beweeg
2 Rotse
3 Grond kom van rotse af
4 Grondsoorte
5 Vorming van Sedimentgesteentes
6 Gebruike van Sedimentgesteentes
7 Fossiele en Rotse
8 Liggaams- en Spoorfossiele
9 Die Belangrikheid van Suid-Afrikaanse Fossiele

Uiteensetting van onderwerpe bo gelys:

1 Aarde beweeg om die Son / Aarde neem 365 dae om 1 maal om die Son te beweeg / Posisie van die Aarde 4 maande van die jaar / Aarde draai om sy eie as / Aarde neem 24 uur om 1 maal om sy eie as te draai.
2 Oppervlak van die Aarde bestaan uit rotse en sand / Grond, lug, water en sonlig hou lewende dinge (plante en diere) in stand.
3 Land bestaan uit rotse, ondergrond en bogrond / Grondlae / Grond hou lewe op aarde in stand / Bogrond lê op die oppervlak van die Aarde.
4 Mengsel van verskillende soorte grondkorrels in verskillende verhoudings / Sandkorrels / Kleikorrels / 3 hoofsoorte grond / Humus / Lug en Water in grond / sandgrond / kleigrond / leemgrond / Sandgrond – reste van dooie organismes en baie klein lewendige organismes / Grond vorm baie stadig in die natuur en kan nie vervang word nie.
5 Hoe word sedimentgesteentes gevorm / Sedimente – lae binne-in rotse / Skalie / Sandsteen / Kalksteen
6 Kalksteen word gebruik om sement mee te maak / Gebruike van Skalie en Sandsteen
7 Fossiele / Hoe fossiele vorm / Soorte fossiele
8 Liggaamsfossiele en Spoorfossiele / Sommige fossiele lyk soos lewende plante en diere
9 Fossielterrein op Suid-Afrika kaart / Fossielplante / Fossieldiere: Insekte / Afrika-Dinosourusse / Fossiele van Soogdiere / Selekant / Foesielle van oermense en die Wieg van die Mensdom.

Alle opsommings word gedoen uit die Platinum Handboek vir Graad 5

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.