R189.75

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Brandstowwe
2 Verbranding van brandstowwe
3 Veiligheid met vuur
4 Selle en Batterye
5 Hoofstroomelektrisiteit
6 Veiligheid met elektrisiteit
7 Gebergde Energie
8 Wiele en Asse

Uiteensetting van elke onderwerp opgesom:

1 Energie word in brandstof geberg / Aktiwiteite wat energie nodig het / Wat is energie? / Hoe gebruik plante energie ? / Brandstof as bronne van nuttige energie / Kerswas / Petrol / Inset-energie / Uitset-energie
2 Blus / Die Vuurdriehoek / Kerssnuiter / Hoe keer ons dat ‘n vuur verder brand? / Hoe word ‘n vuur geblus?
3 Vure hou ‘n bedreiging in ons gemeenskappe in / Hoe om brande te voorkom / Wat om tydens ‘n brand te doen.
4 Energie word in selle en batterye geberg / Hoe werk ‘n flits? / Herlaai van batterye / Gooi ou selle weg / Elektriese Stroombaan
5 Die Nasionale Netwerk / Onderdele van ‘n hoofleidingselektrisiteitstelsel / Hoe kom elektrisiteit by apparate uit wat ons gebruik / Kragsentrale het energiebronne nodig / Steenkoolaangedrewe Kragsentrale / Nadele van brandstofaangedrewe elektrisiteitstelsels.
6 3 Belangrike feite oor elektrisiteit / Proppe en Muursokke / Elektrisiteit en Water / Elektriese Koorde / Elektrisiteit buite die huis.
7 Rekke en vere laat dinge beweeg / Berging van energie / 2 Voorbeelde (kettie en vliegtuig) / Om rekkie of veer te laat los (bewegingsenergie)
8 Wat is ‘n stelsel? / Fiets / Wiele en Asse / Hoe het wiele en asse deur die jare ontwikkel? / Draaiende asse / Vaste asse / Help vervoermiddels maklike beweeg (wiele en asse)

Opsommings uit Platinum Handboek

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.