Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 1: Plante en diere op Aarde
Onderwerp 2: Diereskelette
Onderwerp 3: Skelette as strukture
Onderwerp 4: Voedselkettings
Onderwerp 5: Lewensiklusse

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp
Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.

Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store