R80.50

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 6: Metale en nie-metale
Onderwerp 7:  Gebruike van metale
Onderwerp 8:  Die verwerking van materiale
Onderwerp 9:  Verwerkte materiale

Die pakket bestaan uit die volgende:
Inhoudsopgawe per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp
Werkskaarte met memorandums

Respekteer asseblief ons kopiereg.

Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 117 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.