R80.50

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 10:  Gebergde energie in brandstowwe

Onderwerp 11:  Energie en elektrisiteit

Onderwerp 12:  Energie en beweging

Onderwerp 13:  Stelsels om dinge mee te beweeg

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy.
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp.
Werkskaarte met memorandums.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.