Opsomming en werkkaarte: NWT – Onderwerp 2: Diereskelette

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Lekker Leer

Ek is 'n gekwalifiseerde onderwyseres, wat 'n behoefte gesien het in oulike werkkaarte, om kinders en mammas met besige programme te help om die werk te bemeester. Hierdie spruit meer uit my rol as ma wat my kinders wou help met inskerping en hersiening van die werk wat in die klas gedoen word, maar gedeeltelik ook om besige onderwysers te help met werkkaarte wat in die klas gebruik kan word.

View Store