Graad 5 – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis – Kwartaal 3 – (SW-GEO en GESK) (Oxford)

R130.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Die weer.
Eenheid 2:  Neem die weer in jou gebied waar, teken dit aan.

Eenheid 3:  Reënval..
Eenheid 4:  Klimaat.
Eenheid 5:  Natuurlike plantegroei.

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Die Nylrivier en hoe dit nedersetting beïnvloed het.
Eenheid 2:  Lewenswyse in Oud-Egipte.
Eenheid 3:  Die grafkelder van Toentankamen.
Eenheid 4:  Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart per eenheid.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store