Graad 5 – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis – Kwartaal 3 – (SW-GEO en GESK) (Platinum)

R120.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Die weer.

Eenheid 2:  Reënval.
Eenheid 3:  Klimaat.
Eenheid 4:  Natuurlike plantegroei.

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Die Nylrivier en hoe dit nedersettings beïnvloed het.

Eenheid 2:  Lewenswyse in Antieke Egipte.

Eenheid 3:  Toentankamen.
Eenheid 4:  Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke, soos Europa en die Midde-Ooste.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart van die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store